YouTube

Japannees

Japannees (Nihongo (hulp·inligting)?)is die amptelike taal van Japan en word deur 122 miljoen mense in Japan as eerste taal gepraat en deur meer as een miljoen as tweede taal. Dit word ook deur Japannese immigrantegemeenskappe in verskeie dele van die wêreld gepraat. Die totale aantal Japannese sprekers word op 130 miljoen geskat wat dit die sesde grootste taal ter wêreld maak. Japannees is 'n agglutinatiewe taal en word gekenmerk deur 'n ingewikkelde stelsel van beleefdheidsvorme, genaamd keigo, wat die hiërargiese struktuur van die Japannese samelewing reflekteer, met werkwoordvorme en besondere woordeskat wat afhang van die relatiewe status van die spreker, luisteraar en die persoon wat in die gesprek genoem word. Die klankinventaris van Japannees is betreklik klein en dit het 'n leksikaal bepaalde toon-aksent stelsel. Kennis oor vroeë Japannees is hoofsaaklik gegrond op die taal in die 8ste eeu, toe drie belangrike werke in Oud Japanees saamgestel is; maar kleiner stukke ouer materiaal, hoofsaaklik inskripsies, bestaan wel. Klassifikasie van die Japannese taal en van die Japonse tale met betrekking tot ander tale is tans onseker. Die vroegste getuienis van Japannees is in 'n Sjinese dokument uit 252 n.C. Die Japannese taal word met 'n kombinasie van drie verskillende tipes skrif wat die Japannese skryfstelsel opmaak geskryf: Sjinese karakters genaamd kanji, en twee lettergrepige skrifte wat bestaan uit aangepaste Sjinese karakters, hiragana en katakana. Die Latynse alfabet, rōmaji, word ook baie keer in moderne Japannees gebruik, veral vir maatskappyname en kentekens, advertensies, en wanneer Japannees op rekenaars gebruik word. Westerse styl Arabiese syfers word oor die algemeen vir getalle gebruik, maar tradisionele Sjinees-Japannese syfers is ook algemeen. Japannese woordeskat is swaar beïnvloed deur leenwoorde uit ander tale. 'n Reuse aantal woorde is uit Sjinees geleen, of is geskep opgrond van Sjinese modelle, oor 'n tydperk van ten minste 1 500 jaar. Sedert die laat 19de eeu het Japannees 'n aansienlike aantal woorde uit Indo-Europese tale, veral Engels oorgeneem. As gevolg van die spesiale handelsverhouding tussen Japan en eers Portugal in die 16de eeu, en daarna hoofsaaklik Nederland in die 17de eeu, het Portugees en Nederlands ook heelwat invloed uitgeoefen. Die Duitse taalkundige Johann Joseph Hoffmann het 'n stelselmatige ooreenkoms tussen Japannees, Mongoliesen die Mantjoe taal opgemerk.

 Hiragana & Katakana

 National Institute for Japanese Language and Linguistics

                            http://www.ninjal.ac.jp/english/





Tangorin Japanese Dictionary

                              http://tangorin.com/handbook/





  NHK Japanese language center 

                           http://www.nhk-cti.jp/service/jschool.html





  NIHONGO CENTER

                                      http://www.nihongo-center.com/english/





Centro Brasileiro de Lingua Japonesa

                                      http://www.cblj.com.br/





OROKU JAPANESE SCHOOL

                             http://www4.plala.or.jp/oroku/
japanese language learning Internship program how to learn japanese language Kanji hiragana japanese sign language shuwa studyabroad japanese languages translation interpreter japanese language schools besic course learn japanese language pronunciation learning japanese language credit card japanese language translation gold card how to speak japanese language travelor's cheque japanese language classes Okinawa Miyazaki japanese language history era samurai learn japanese language online japanese language school animation college japanese language for kids education english to japanese language automatically translation japanese language tutorial jobs overseas japanese language translator bilingual japanese language lesson health insurance japanese written language scholarship japanese language software technology hardware japanese language pack textbook japanese language learn dictionary japanese language download Windows japanese language course i-Pad japanese language books android japanese language games i-Phone japanese language study University japanese language lessons airline tickets LCC hello in japanese language culture society japanese language proficiency test certification japanese language dictionary satelite TV Internet japanese language courses grammer sentences how are you in japanese language Ogenki-desuka ? thank you in japanese language Arigatou english to japanese language converter translate speed japanese names Tokyo Osaka Nagoya Hokkaido Sendai Okinawa learning japanese language free online translate japanese to english simultaneous interpreter japanese writing Kakijyun milage card foreign exchange rate Yen japanese language school tokyo mileage Renminbi japanese food Sushi japanese english translator free japanese lessons web site Nihongo learning chatting japanese language test working holiday japanese translation to english homestay Narita airport translate japanese service business trade english japanese translation Newspaper book english to japanese language translation Manga animation

No comments:

Post a Comment